Saturday, 1 February 2014

'n Wit vel papier...



::

‘n wit vel papier . ‘n nuwe sketsboek . wat sal ek doen

droom / sing / skryf / wag / dink / tuinmaak / gesels / skilder

ek het besluit om te skilder

::

2 comments:

  1. Dit voel soooo bekend, kan net sowel 'n paadjie hier buite ons cowboy dorpie wees. Lieffff die rustige kleure en komposisie Maree.

    ReplyDelete
  2. So bly jy het op skilder besluit, nou kan ons deel in die lekker Maree! Dis pragtig!

    ReplyDelete