Friday, 15 August 2014

Daar's a gefluister in die tuin...


Daar's 'n gefluister in die tuin dat Lente op pad is...

.

Saturday, 2 August 2014

Bright-eyed en Bushy-tailed


Saterdae is seker altyd vir almal spesiaal, die begin van die naweek en mens sien vooruit na twee dae van rus of speel, hang af hoe jy voel. Maar wat jy ookal doen, ek wens jou 'n heerlike dag toe en mag jou naweek vol inspirasie wees!

Idioom 
bright-eyed and bushy-tailed - alertly eager; full of energy and enthusiasm: 'Get a good night's sleep so you'll be bright-eyed and bushy-tailed in the morning.' 

::