tag:blogger.com,1999:blog-5215009575052788032.post4001285912309185997..comments2023-06-30T11:21:00.572+02:00Comments on Net nog 'n paar gedagtes: Hoe leef jy - elke dag?Maree Clarksonhttp://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-5215009575052788032.post-59813407163397773212015-11-05T05:21:57.944+02:002015-11-05T05:21:57.944+02:00Ha ha ha! Thank you very much Siiiick, appreciate ...Ha ha ha! Thank you very much Siiiick, appreciate your stopping by!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-5215009575052788032.post-41760897070181882612015-11-05T05:21:19.828+02:002015-11-05T05:21:19.828+02:00Thanks a lot ck!Thanks a lot ck!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-5215009575052788032.post-89728769803785494172015-11-05T05:13:54.760+02:002015-11-05T05:13:54.760+02:00I'm not sure what this even says, I can't ...I'm not sure what this even says, I can't read it, but the picture is hilarious.I thought this was siiiickhttp://whitsblog.com/sponsored-by-nike/noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-5215009575052788032.post-83171277102637679692015-10-30T08:33:36.106+02:002015-10-30T08:33:36.106+02:00Baie dankie Anti! Ha ha, wonderlike woord, klotter...Baie dankie Anti! Ha ha, wonderlike woord, klotter! Ek probeer nou nie meer goed net "neersit" nie, probeer om dit onmiddellik te sit waar dit MOET wees. Nou vind ek myself vir drie dae al met 'n Spar kwitansie in my hand rondloop! he he! Dankie vir die kuier!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-5215009575052788032.post-62979323804117592602015-10-29T06:49:18.626+02:002015-10-29T06:49:18.626+02:00Ag dis lekker, ek love jou skryfwerk want dis pres...Ag dis lekker, ek love jou skryfwerk want dis presies net hoe ek voel! Die ergste vir my is daardie oppervlakke waar die goed (wat nie daar moet wees nie) neergesit word, rondgeskuif word, aangegluur word, want dit is die klein tydrowertjies! Mens is later so vies daarvoor jys lus en gooi die hele spul in die asblik.... die naelknippertjie, Isabella se haar rekkie, Spar se laaste strokie, n ou Landbouweekblad of twee, strokie uit die Linctagon boksie......... en so kan ek aan en aan en aanhou. Tot .... op n dag,... wat ek eintlik wou skilder, dan waai alles in verskillende rigtings, en as ek later pootuit neerval op die stoel voel dit asof ek niks vir die dag gedoen het nie, nie eers aan n kwas geraak nie. Klotter, dis wat dit is, klotter!<br>Antionette du Bruynhttps://www.blogger.com/profile/02928833196104867696noreply@blogger.com