Inspirerende artikels


:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::

Die liefde vir tuinmaak (Klik hier)



Van geslag tot geslag vloei dié liefde soos 'n sagte stroom water deur die are, dit lawe as mens moeg voel, dit troos as mens alleen voel. Dit salf enige gemoed. Dis inspirasie op sy beste. Dis tuinmaak!

:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::

Kom na die tuin (Klik hier)

(Foto Elizabeth Kendall©)
 
A.G. Visser en Die tuin is nog vol kleur in hierdie laatherfsdae...

:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: 

Verlatenheid (Klik hier) 

In een oomblik kan jou hele wêreld uitmekaar spat. Skielik is al jou aardse veiligvoel weg, het jy nêrens wat jy jou eie blyplek kan noem nie. Die enigste voertuig is stukkend, die bekende buitewêreld is afgesny, buite bereik. Jy is in 'n vreemde omgewing...

:: :: :: :: :: :: :: :: :: ::

Oujaargedagtes en dinge (Klik hier) 

 

:: :: :: :: :: :: :: :: :: ::

Goeiemôre! (Klik hier)

 Ek sit hier en dink...

:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::

NABETRAGING (Klik hier)

Werk het werklik net plesier geword, werk is ‘n voorreg, werk is lewe. Gister was geseënd. Gister was goed. My dankbaarheid staan kiertsregop in goudgeel are op spreekwoordelike koringlande. Ek vryf die korrels tot meel in my nabetragtingsgedagtes oor ‘n kunsuitstalling gehou op eie werf. Ek eet my blyweesbrood omdat ek mag doen wat ek die graagste wil. Nou……en elke dag vorentoe!

:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::


Being over 50 and, even better, being retired from a full time career is really wonderful. When I was younger I used to think that 50 was so very old and really over the hill. You probably thought the same and so felt it necessary to prove that at a younger age we are capable of anything. What I have learnt is that even being 60 is fairly young and we can still do so many things. I won’t deny that there are some things that I cannot do as easily anymore such as gardening for more than an hour at a time or running around all day fetching and carrying but I am still fairly fit and, most of all, my brain is in perfect working order.

:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::


Sit ek vanoggend in die flou sonnetjie en uitkyk oor die wingerde en kry daardie behaaglike gevoel oor my. Dis lekker hier, ek is op ‘n plek in my lewe waar ek tevrede is. Alles is nie perfek nie, maar die lewe is nooit perfek nie. Daar is maar elke nou en dan berge en dale en so tussen-in die gelyktes, waar als mooi hardloop. Maar my glas is ver verby halfvol.

:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::


Hou 'n plekkie in jou hart :: vir die onverklaarbare ...

:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::



:: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: :: ::

No comments:

Post a Comment