Saturday 1 February 2014

'n Wit vel papier...



::

‘n wit vel papier . ‘n nuwe sketsboek . wat sal ek doen

droom / sing / skryf / wag / dink / tuinmaak / gesels / skilder

ek het besluit om te skilder

::

6 comments:

  1. 'n Uitstekende besluit!! Geniet dit.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Altyd 'n uitkoms wanneer mens besluiteloos is Liz!

      Delete
  2. Dit voel soooo bekend, kan net sowel 'n paadjie hier buite ons cowboy dorpie wees. Lieffff die rustige kleure en komposisie Maree.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek weet Raaitjie, jou foto's laat my altyd voel jy is niet hier naby ons! Baie dankie vir jou mooi woorde!

      Delete
  3. So bly jy het op skilder besluit, nou kan ons deel in die lekker Maree! Dis pragtig!

    ReplyDelete