Die gedagtes van 'n amper-verengelsde Afrikaner
Pages
(Skuif na ...)
Tuisblad ✔
Hallo!
Inspirerende artikels
▼
Maandag 30 Desember 2013
Wense vir 2014
›
'n oop hart . spierwit papier . kreatiwiteit . 'n briesie of dit nou koel of warm is . 'n vriendin wat sê, 'bel as jy my no...
Sondag 22 Desember 2013
'n Geseënde feesseisoen vanaf Gauteng! 2013
›
Waar jy jou ookal mag bevind hierdie kersseisoen, ek wens almal 'n Geseënde feesseisoen toe saam met julle geliefdes en mag die nuwe jaa...
Dinsdag 10 Desember 2013
In die Hoëveld
›
Die heerlikste plek in ons land om te bly – Gauteng. Of, in die ou taal, die Hoëveld. Ons het die mees matigste (en normale!) klimaat in die...
Dinsdag 03 Desember 2013
Antiekeware
›
1950's "Ball & claw" vertoonkas met 'n 1930's "barley twist" potplanthouer langs dit Gedurende die 1980...
Saterdag 30 November 2013
Wit rose en souttert
›
Ek is MAL oor souttert! Ek lief wat ek hier en hier sien. Ek lief om hier stories te lees , dis inspirerend, interessant. Grote griet! Ek ...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe