Die gedagtes van 'n amper-verengelsde Afrikaner
Pages
(Skuif na ...)
Tuisblad ✔
Hallo!
Inspirerende artikels
▼
Saterdag 21 Junie 2014
Saterdaggedagtes
›
'n Yskou Saterdagoggend hier in Tarlton (Gauteng, Suid Afrika) en vandag... wil ek graag 'n mooi gedig of boek lees wil ek graag ...
Dinsdag 17 Junie 2014
Lied van die natuur
›
'n Paar woorde in een van my Natuur-Joernale... Om 'n Natuur-joernaal aan te hou is een van die groot vreugdes in my lewe. Hier be...
Saterdag 14 Junie 2014
Laventel kerse in ou teekoppies
›
Foto Antieke teekoppies wat hul pierings verloor het, kan oulike geskenkies maak as hulle in kershouers verander word - Ek het op hierdie ou...
Saterdag 07 Junie 2014
Winter - Hoor die blomme en die blare...
›
'Hoor die blomme en die blare bewend van die winter praat, doodgedoemde martelare, siek en van die son verlaat. O, bly by my, bemind...
Saterdag 31 Mei 2014
Wag net, ook jy sal gou rus vind
›
Bokant alle hange is rus, loerie se gesange vaak gesus, net soos die wind wat loom sy lĂȘ in kriebos kry; wag net, ook jy sal gou rus vind! —...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe