Die gedagtes van 'n amper-verengelsde Afrikaner
Pages
(Skuif na ...)
Tuisblad ✔
Hallo!
Inspirerende artikels
▼
Donderdag 25 September 2014
Die winter is verby
›
Na die koue, lang winter, is dit tyd dat die natuur weer lewe kry. Die kort dae is nou langer en die perskebloeisels en groen gras begin oor...
Vrydag 15 Augustus 2014
Daar's ‘n gefluister in die tuin...
›
Daar's 'n gefluister in die tuin dat Lente op pad is... .
Vrydag 11 Julie 2014
Is dit tyd vir aftree?
›
Aftree. Ek is nou op daai ouderdom en dis 'n woord wat ek baie hoor deesdae. My dogter vra, "Wanneer gaan julle aftree, Ma?" A...
Dinsdag 08 Julie 2014
Die wonder van die internet
›
Foto vanaf Pinterest Is jy nie net ook mal oor blogs nie? Die internet het SO ‘n wonderlike plek geword, vol pragtige woorde, foto’s, idees...
Saterdag 21 Junie 2014
Saterdaggedagtes
›
'n Yskou Saterdagoggend hier in Tarlton (Gauteng, Suid Afrika) en vandag... wil ek graag 'n mooi gedig of boek lees wil ek graag ...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe