Net nog 'n paar gedagtes

Die gedagtes van 'n amper-verengelsde Afrikaner

Pages

▼
Woensdag 22 Oktober 2014

Koebaai aan die winter

›
'n Laaste koebaai aan die winter wat nou agter die rug is hier in Gauteng - op die oomblik beleef ons hittige somerdae, lente was sommer...
Saterdag 18 Oktober 2014

Die ánderkant van 'n dag

›
5nm. Somer son en ek sê dankie. Selfs nou, hier op die ánderkant van 'n dag. .
Donderdag 25 September 2014

Die winter is verby

›
Na die koue, lang winter, is dit tyd dat die natuur weer lewe kry. Die kort dae is nou langer en die perskebloeisels en groen gras begin oor...
Vrydag 15 Augustus 2014

Daar's ‘n gefluister in die tuin...

›
Daar's 'n gefluister in die tuin dat Lente op pad is... .
Vrydag 11 Julie 2014

Is dit tyd vir aftree?

›
Aftree. Ek is nou op daai ouderdom en dis 'n woord wat ek baie hoor deesdae. My dogter vra, "Wanneer gaan julle aftree, Ma?" A...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe
Aangedryf deur Blogger.