Die gedagtes van 'n amper-verengelsde Afrikaner
Pages
(Skuif na ...)
Tuisblad ✔
Hallo!
Inspirerende artikels
▼
Sondag 20 Desember 2015
Hoe wonderlik!
›
om ... vanoggend by die venster uit te kyk. die duifies te hoor koer. buite te loop en die son op my gesig te voel. iemand 'n lief-drukk...
Vrydag 20 November 2015
Kaalvoet in die reën
›
Na die eerste heerlike reën van die seisoen, is dit vandag 'n pragtige blou, koel somersdag en my gedagtes gaan terug na my jong dae in ...
Donderdag 29 Oktober 2015
Hoe leef jy - elke dag?
›
Ons weet almal van “leef elke dag asof dit jou laaste is” en dit op sigself is moeilik genoeg. Hoe sê hulle, “life happens”. Ons is gejaagd,...
Sondag 25 Oktober 2015
Groot opwinding elke jaar!
›
Elke jaar is dit dieselfde vir my - groot opwinding in September, want dan kom my Grootstreepswaeltjies terug vanaf mid-Afrika - dan WEET ...
Donderdag 22 Oktober 2015
Groener weivelde
›
"To exist is to change, to change is to mature, to mature is to go on creating oneself endlessly." - Henri Bergson Dis snaaks hoe...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe