Wys tans plasings met die etiket nuwe jaar 2014. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket nuwe jaar 2014. Wys alle plasings

Maandag 30 Desember 2013

Wense vir 2014



'n oop hart . spierwit papier . kreatiwiteit . 'n briesie of dit nou koel of warm is . 'n vriendin wat sê, 'bel as jy my nodig het' . wit linne . naweke . die vreugde van musiek . 'n ruskansie . die son op ons rug . 'n stoel vir die tuin . vlerke om mee te vlieg . tyd saam met geliefdes

'n Vreugdevolle en mooi Nuwe Jaar vir jou!

::